HTAA Hammer

HTA AFSLAERS

Hugo & Terblanche Afslaers is sedert 1983 ʼn markleier in die afslaersbedryf in Suid-Afrika.

Ons kantoor is geleë te Petrusburg in die Suid-Wes Vrystaat. Ons sentrale ligging stel ons in staat om die hele Suid-Afrika te bedien.

Die besigheid word bestuur onder leiding van Jan Hugo en Dewald van der Berg. Jan en Dewald is beide prokureurs en is in staat om na die belange van ons kopers en verkopers om te sien en alle regsaspekte van ons transaksies te hanteer.

GerEgIstreer by:


South African Institute of Auctioneers

Property Practitioners Regulatory Authority

South African Council for the Property Valuers Profession

Komende Veilings

Veiling van Besigheidsgebou - Winburg op 06-05-2025

Plek: Voortrekkerstraat 52

Tyd: 11:00

Volmag Veiling van Ventersburg Plase op 07-05-2025

Plek: Plaas Poplierbosch

Tyd: 11:00