940HA PLAAS TE KOOP IN DIE KIMBERLEY/BOSHOF OMGEWING R7 000 000.00 (VERW P004)

Eiendom bestaan uit:

 

940ha

Woonhuis met 4 slaapkamers, 2 badkamers, kombuis, studeerkamer, sitkamer en eetkamer

Garage

2 Werkershuise met water en elektrisiteit

Grensdrade 1,2 m

Binnedrade 1,2m

4 Damme

Vee hanterings kampe

30 Rooibokke

12 Gemsbokke

 

PRYS : R7 000 000.00

KONTAK : KOBUS 082 770 0565

VERW : P004