3 SLAAPKAMER HUIS (NUUT GEBOU) IN CASSANDRA KIMBERLEY R1 375 000

3 Slaapkamers 

    met ingeboude kaste en teël vloere

 

2 Badkamers

    En Suite, volledig met toilet, bad, stort, wasbak en teëls

    Volledig met toilet, wasbak, stort, bad en teëls

 

Kombuis

Ingeboude kaste

HOB stoof en oond 

Skottelgoedwasser konneksie

Teël vloere

 

Oop plan  Sitkamer, eetkamer en leefruimte met teël vloere

    Skuifdeure

 

BUITE GEBOUE

Dubbel Garage met tip-op deure

 

EKSTRAS

Petrol 7 KWA Generator gekoppel aan huis

Jojo tenk

Plaveilsel

Goedversorgde tuin

Veilig omhein

 

PRYS : R1 375 000

KONTAK : ALBERT 084 574 0101