3 SLAAPKAMER WOONHUIS TE KOOP IN HERLEAR R1 315 000

VERBETERINGE

 

3 Slaapkamer met hout vloere en ingeboude kaste

1 badkamer met bad, stort, toilet en wasbak.  Linne kaste

Kombuis met ingeboude kaste, ooghoogte oond, teël vloere, lugreëling en

    opwas vertre.

Sitkamer met outydse plafonne

TV Kamer/Gesinskamer met lugreëling

 

BUITEGEBOUE

Garage met elektriese deur, enkel

Afdak met veilige parkering vir 3 voertuie

 

WOONSTEL : Ingeboude kaste, dakwaaiers, teël vloere

 

Stoor kamer vir tuingereedskap

Buite toilet

 

VEILIGHEID : Trellidoor, Diefwering, dakwaaiers

Ingeboude kroeg 

 

PRYS : R1 315 000

KONTAK : DIRK 071 783 3898