3 SLAAPKAMER HUIS TE KOOP IN DE BEERS KIMBERLEY R810 000

BESTAAN UIT

 

3 Slaapkamers 

1 : Houtvloere, lugreƫling, dakwaaier en ingeboude kaste

2 en 3 : Matte, ingeboude kaste

 

2 Badkamers

1 : Wasbak, bad en toilet

2 : Wasbak, stort en toilet

 

Kombuis

Ingeboude kaste, ooghoogte oond en HOB stoof

 

Sitkamer

Houtvloere, Lugreƫling

 

Eetkamer

Oop plan tot sitkamer, houtvloere

 

BUITEGEBOUE

2 X Afdakke

Buitekamer en buite wasbak

 

Swembad

 

PRYS : R810 000

KONTAK : DIRK 071 783 3898