Nuut geboude 4 slaapkamer woonhuis te koop in Cassandra R1 495 000

BESTAAN UIT

 

4 Slaapkamers met ingeboude kaste, teël vloere.

2 Badkamers met:

    Bad, stort, wasbak toilet

    Stort, wasbak en toilet

 

Kombuis

Modern,  met graniet blaaie,  ingeboude kaste en teël vloere.

Ingeboude stoof met oond en "extractor fan"

 

Leefvertrekke

Sitkamer, eetkamer en tv kamer - oop plan

 

BUITEGEBOUE

Garage 

    Dubbel garage 

    Buite braai gebou met steen

 

PRYS : R1 495 000

KONTAK : ANTON 083 250 4146