Klein plasie te koop in die Boshof-distrik R4 200 000

BESKRYWING

Bestaan uit : 

Woonhuis met 3 slaapkamers, 2 badkamers, 1 kombuis, al die nodige geriewe.  

Woonstel met 3 slaapkamers

218.175 ha

Eskom krag

2 Garages

Boorgat

Wildwering 2,4m

 

PRYS : R4 200 000

KONTAK : KOBUS 082 770 0565