3 SLAAPKAMER WOONHUIS IN BOSHOF R900 000

BESTAAN UIT:

3 Slaapkamers

3 Slaapkamers met dakwaaiers, teëlvloere, lugversorgers, en ingeboude kaste

 

2 Badkamers

En-Suite badkamer met bad, wasbak, toilet, stort en teëlvloere

Badkamer met wasbak, bad en toilet, teëlvloere

 

Kombuis

Teëlvloere, ingeboude kaste, ooghoogte oond, "hob en extractor fan", opwas area, 

 

Sitkamer

Teël vloere, dakwaaier

 

Eetkamer

Teël vleore, dakwaaier, oop-plan

 

Gesinskamer/TV Kamer

Teël vloere

Toegeboude stoep wat dien as sonkamer.

 

BUITEGEBOUE

Dubbel garage met tip-op deure

Afdak vir 4 voertuie

Groot tuin

 

1 Slaapkamer woonstel 

 

Bediende kamer met badkamer

"Cold Room" met toerusting

 

ALGEMEEN

Diefwering, 

Ingeboude braai

 

PRYS  : R900 000

KONTAK ALBERT 084 574 0101