Ideale plot met woonhuis en woonstel te koop in Barkly-Wes vir R1 726 000

Plot met groot, netjiese huis en woonstel.  Voerkamp en skuilings vir diere of skape voer.

 

4 Slaapkamers met teël vloere, waaiers en ingeboude kaste.  

Hoof slaapkamer met instap-hangkas en En-Suite badkamer.

 

2 Badkamers, waarvan een En-Suite Badkamer uit hoof slaapkamer is.

 

Kombuis met ingeboude kaste, ooghoogte oond en HOB met "extractor fan" Teëlvloere, aparte opwaskamer met dubbel wasbak, middel-eiland,

 

Sitkamer, Eetkamer, TV/Gesinskamer : elkeen apart met teëlvloere 

 

PARKERING : Afdakke vir 3 voertuie

TUIN : Groot grasperke en goedversorde tuin.

SWEMBAD : Met plaveisel en trappe reg rondop.

 

WOONSTEL : 1 slaapkamer met oopplan vertrekke en ruim badkamer.

 

LAPA : Groot lapa, geteël met goed-geboude braai

 

Stoep met traliewerk en teëls.

Diefwering

 

PRYS : R1 726 000

KONTAK : ANTON 083 250 4146