BESIGHEIDSPERSEEL TE KOOP IN SENTRALE GEDEELTE VAN KIMBERLEY R1 050 000.00 (VERW 008)

KommersiĆ«le eiendom te koop - word huidiglik verhuur as  vir die verkoop en herstel van bande, ens.  Potensiaal vir baie meer.

Bestaan uit:

Ingang/Ontvangslokaal

Groot vertoonlokaal

2 x Kantore

1 x Onthaal area met lapa en binne-braai

2 x Toilette (Mans en dames)  1 x wasbak, stoorkamer

Kombuis emt dubbel wasbak

1 x Werk area en 1 x stoorkamer

Groot buite erf met heining en veiligheidshek

PRYS : R1 050 000

KONTAK : DIRK  071 783 3898