Nuwe 4 ster 10 slaapkamer gaste huis te koop. POA

VERBETERINGS

10 slaapkamers met elkeen: 

En-suite badkamers.  

Matte

Lugreëlings

 

En-Suite badkamers elkeen met

Bad/stort of albei

Toilet

Wasbak

Teëls, 

Ingeboude kaste

 

Kombuis

Oop plan, toonbank met graniet blad

Teël vloere

Gasstoof

Ooghoogte oond, hob stoof, en "extractor fan"

 

Ontvangs area

Oop plan

Teëls

 

Sitkamer

Groot sitkamer met teëls vloere, oop plan

 

Eetkamer

2 Eetkamers,

Teël vloere

 

BUITEGEBOUE

Onderdak parkering agter 

Plaveisel

 

Swembad met lapa, plaveisel

 

SEKURITEIT

Kamerastelsel

Diefwering

Alarmstelsel

 

PRYS OP AANVRAAG

KONTAK : ALBERT VAN ZYL 084 574 0101