8 Slaapkamer huis (of 3slk huis en gastehuis) te koop in West End Kimberley R3 100 000

VERBETERINGS

Huis bestaande uit:

    3 slaapkamers met matte en ingeboude kaste

    2,5 badkamers, teëls

    Kombuis met pine plafonne, ingeboude kaste, ingeboude stoof en oond,         "extractor fan'  teël vloere

    Sitkamer, eetkamer oopplan

    kantoor/studeerkamer/werkskamer

    Kroeg/TV kamer

Gastehuis gedeelte bestaande uit:

    5 slaapkamers met en-suite badkamers

BUITE

Tuin, swembad met onderdak lapa-braai

Afdakke vir 4 voertuie voor en 4 voertuie agter

EXTRAS

Alarmstelsel, diefwering, plaveisel, sonpanele 

PRYS   : R3 100 000

KONTAK DIRK NELL 071 783 3898               VERW : D6/11/15