RUIM GESINSWONING IN 'N RUSTIGE WOONBUURT (VERLAAG) R1 590 000.00 (VERW 012)

VERBETERINGE

 

4 Slaapkamers, met ingeboude kaste en matte.

2,5 badkamers bestaande uit:

    Bad, stort, wasbak en toilet

    Bad en wasbak

    Aparte toilet

Kombuis met ingeboude kaste, teëls, aparte waskamer

Sitkamer met pine plafonne

Eetkamer, oop-plan  met matte, pine plafonne

TV/Ontspanningskamer

Ingangsportaal met teëls

 

BUITEGEBOUE

Enkelgarage met dubbel motor-afdak

Swembad

Onderdak-braai by swembad

Grootste gedeelte van tuin plaveisel

 

PRYS     : R1 590 000

KONTAK : DIRK 071 783 3898                          VERW: 012