NETJIESE BLOK WOONSTELLE IN TROMPSBURG R2,600 000.00

Netjiese blok woonstelle. 

Woonstel blok bestaan uit die volgende, naamlik:

3 x Woonstelle.   Elk met 2 slaapkamers (ingeboude kaste), sitkamer, kombuis, badkamer, buite stoep, balkon met vooraansig,  Oppervlakte 76 m² elk.

2 x Woonstelle.  Elk met 2 slaapkamers, sitkamer/kombuis kombinasie, badkamer, buite stoep.  Oppervlakte 72 m² en 63 m².

3 x Woonstelle.  Elk met 1 slaapkamer, sitkamer/kombuis kombinasie, badkamer, buite stoep.  Oppervlakte 42 m², 40 m², 38 m².

8 x Onderdak parkerings.

Veiligheidsomheining.

PRYS:  R2,600,000.00

KONTAK:  DEWALD  072 576 9828