Kleinbegin Supermark - Petrusburg

Volledige Supermark te koop in die hoofstraat van Petrusburg - gebou met voorraad.

Gebou is ongeveer 360 m2 toegerus met sinkdak en stene - ongepleisterd met omheining.

Kontak Dewald: 072 576 9828

 

Kleinbegin Supermark - Petrusburg