Meenthuis in opkomende kompleks R1 155 000

NUUT GEBOUDE MEENTHUIS IN OPKOMENDE KOMPLEKS

VERBETERINGE

 

SLAAPKAMERS

3 Slaapkamers met ingeboude kaste en teël vleore

 

BADKAMERS

Badkamer 1 : En-Suite, wasbak, toilet, stort

Badkamer 2 : wasbak, toilet, bad

 

EETKAMER, SITKAMER EN TV KAMER

Oop-plan sitkamer, eetkamer en tv-kamer

 

KOMBUIS

Ingeboude kaste met HOB stoof en geteëlde vloere

 

BUITE-GEBOUE

Dubbel afdak met roldeur

 

PRYS : R1 155 000 PER EENHEID

KONTAK  : DIRK 071 783 3898