Gerieflike gesinswoning in woonbuurt naby gewilde R2 080 000

Gerieflike gesinswoning in gewilde woonbuurt naby inkopie sentrum

VERBETERINGS

4 Slaapkamers met

    ingeboude kaste, matte, en 2 kamers het dakwaaiers

2 Badkamers

    En-Suite, bad, wasbak, stort en bad

    Bad, toilet en wasbak

Kombuis

    Eiland/toonbank

    Opwas

    TeĆ«ls

    Onder-toonbank oond met stoof

    Ingeboude kaste

Studeerkamer/Werkskamer

Sitkamer

    Matte

    Pine Plafonne

Eetkamer

    Matte

    Pine Plafonne

TV/Gesinskamer

    Matte

    Pine Plafonne

BUITE GEBOUE

Buite-kamer met stort, wasbak en toilet

MOTORHUIS

Dubbel motorhuis met op-wip deur

Afdak vir voertuie

SWEMBAD

TUIN met besproeiingstelsel

VEILIGHEID

Omhein met mure

Diefwering

EKSTRAS

Buite onderdak braai

 

PRYS : R2 080 000

KONTAK : DIRK NELL 071 783 3898