Kimberley: Netjiese 2 slaapkamer huis vir die beginner R884 000

A oulike twee slaapkamer woning,ideaal vir die beginner in a bekende omgewing.Gelee naby fasiliteite.Goei beleging.

 

Verbeterings:

  1.      2 slaapkamers
  2.      2 badkamers
  3.      oop plan eetkamer/kombuis
  4.       kombuis met ingeboude kaste
  5.       besproeiingstelsel
  6.       buite toilet

 

Prys:        R884 000.00

Kontak:     Anton 083 250 4146

  1.