Kimberley: 4 Slaapkamer Huis in Eltoro Park R2,3 000.00

'n Ruim en goeie woonhuis gelee in spog woonbuurt en loop afstand na die Gariep Hospitaal.

Die woonhuis bestaan uit:

  • 4 Slaapkamers met ingeboude kaste en dak fans
  • 3 Badkamers (een en-suite) waarvan 2 vol badkamers is en 1 slegs 'n stort het
  • Ruim Sitkamer
  • Eetkamer
  • Woon/TV kamer
  • Studeerkamer
  • Kombuis met ingeboude kaste
  • Waskamer
  • Motorhuis met vele spasies onder afdakke
  • Buite toilet
  • Boorgat

Aangrensend tot die huis, is ook 'n 1 x Slaapkamer woonstel met vol badkamer.

Prys:        R2,3000.00

Kontak:    Albert 0845740101