3 SLAAPKAMER HUIS TE KOOP PETRUSBURG
Lieflike ruim Kaaps Hollandse styl woonhuis in die platteland.
Die eiendom bied die volgende: 3 slaapkamers, 2 badkamers waarvan een on suite is, kombuis, spens en ‘n waskamer, eetkamer, studeerkamer, woonkamer met ‘n braai area, 2 sitkamers, 2 stoorkamers en ‘n tandem motorhuis.
Moenie uitmis op hierdie pragwoning geleentheid nie.