2 SLAAPKAMER MEENTHUIS TE KOOP IN LINDENE KIMBERLEY R1 035 860.00 (DRGE39)

Meenthuis met:

2 Slaapkamers met matte, ingeboude kaste  

1 Badkamer met bad, wasbak,  toilet en stort.  Teël vloere 

Kombuis met ingeboude stoof,  ingeboude kaste en teël vloere, dubbel wasbak

Gesins-/TV kamer/Leefarea  : Oop-plan met teëlvloere en lugreëling

Motoruis met oop kant en oprol deur

Afdak  : dubbel voor kombuis deur

Veilig in kompleks

 

PRYS : R1 035 860

KONTAK : DIRK  071 783 3898