BESONDERSE 4 SLAAPKAMER WONING TE KOOP TE MAGERSFONTEIN MEMORIAL GOLF ESTATE R3 750 000.00 (MMG145)

Besonderse gesinswoning  met 'n luukse leefstyl

 

4 Slaapkamers :

Hoofslaapkamer  - Gelamineerde vloere, Instap-aantrek vertrek,   Lugreëling, ruim

Slk 2,3 en 4 : Lugreling, TV konneksie, gelamineerde vloere, Ingeboude kaste

 

3 Badkamers ten volle toegerus met hoek-bad,toilet, stort en wasbak. Teël vloere

Sitkamer met teël vloere, Oop-plan met Eetkamer

Eetkamer met teël vloere, Oop-plan met Sitkamer 

TV Kamer/woonarea met teël vloere, met ingeboude boekrak/biblioteeken teël vloere

 

Kombuis met teël vloere, eiland, gasstoof en oond.

Opwas-vertrek

Was-en-strykkamer

Gym, kan ook gebruik word as 'n kroeg, teël vloere

Dubbel garage met elektroniese  deur

Swembad, baie netjies 

Tuin met besproeiingsetelsel

Buitegeboue : Stoorkamer

 

PRYS : R3 750 000

KONTAK : DIRK NELL 071 783 3898