GERIEFLIKE DRIE SLAAPKAMER WOONHUIS MET TWEE EENMANS-WOONSTELLE TE KOOP IN ROYLDENE KIMBELRLEY R2 120 000 (18GH)

3 Slaakmaer gesinswoning met :

3 Slaapkamers met matte, lugreëling en waaiers.  Matte met ingeboude kaste

 

2 Badkamers met

Hoof-Ensuite : Wasbak, Stort en toilet, teël vloere

Ander : Wasbak, Bad en toilet.  Teël vloere

 

Kombuis

Ingeboude kaste, opwas gedeelte,  teël vloere, ooghoogte oond en ingeboude stoof.  

 

Studeerkamer met matte

 

TV/Gesinskamer met teël vloere, lugreëling, waaier en ondervloerse verhitting

 

Sitkamer met matte

 

Eetkamer met teël vloere

 

Swembad

 

Extras

2 Eenmans woonstelle met badkamers

 

Onderdak ingeboude braai met aparte Dover stoof 

Onderdak ingeboude kroeg

 

Motorafdak met plek vir 4 motors

Motorafdak met seil vir 1 voertuig

 

PRYS : R2 120 000

KONTAK  : DIRK 071 783 3898