3 SLAAPKAMER HUIS TE KOOP IN CAMELOT KIMBERLEY R1 340 000 (SLLOT1)

Bestaan uit:

 

3 Slaapkamers met matte, waaiers, ingeboude kaste en hoof-slaapkamer met lugreëling

2 Badkamers met :    Teël vloere, bad, toilet en wasbak

                                Teël vloere, wasbak, stort en toilet (En-Suite)

Kombuis met HOB stoof met "extractor fan", ooghoogte oond, oop-plan en teël vloere

Leef-area : Oop-plan 

Voorstoep met oopswaai-afdak 

Dubbel motorhuis met afstandbeheer deure

Tuin is goed versorg en onderhou

 

PRYS : R1 340 000

KONTAK : DIRK 071 783 3898