GAME FARM FOR SALE IN DIE JANSENVILLE REGION EASTERN CAPE R52 500 000.00

JANSENVILLE

Prys:            R52 500 000-00

 

Ligging:

  • Plaas is geleë 30km op R75 teerpad vanaf Jansenville
  • Plaas is geleë 130km op R75 vanaf Port Elizabeth – Lughawe
  • Plaas is geleë130km op R75 vanaf Graaff Reinet
  • Plaasopstal is 2.5km vanaf teerpad
  • GPS koordinate - 33ᴼ07’51.07”S   24ᴼ51’36.50”E
  • Totale grootte van plaas= 3351.13 hekaar
  • Alle stukke vorm ‘n eenheid, is aangrensend soos op kaart aangedui

 

Prys van plaas:

  • 3351 hektaar @ R 5968.37 per hektaar = R20 000 000
  • Twintigmiljoen Rand

Definisie van veld, weiding en topografie van plaas:

  • Topografie van plaas is baie gelykmatig sonder berge en hange
  • Dus is dit baie gesogd vir die teel van eksotiese wild in teelkampe
  • Weidingsveld bestaan uit Kamdeboo, Karoo grasveld met baie vreetbare struike en noors
  • Goeie grastipes bestaan uit Rooigras, Pannicum, Borselkiegras, Boesman enVingergras
  • Struike bestaan uit Wildegrenaat, Witbessiebos en Karoo kruisbessie
  • En natuurlik die gesogde Karoo bossie en Noors
  • Bome bestaan uit Soet en Acasia doringboom, Pruimboom, Karooboerboom en Witgatboom
  • Noorsdien as pionierstruik vir grasse en struike binne hom te laat groei en is ook baie gesogd in droogte tye word dit afgekap en vir diere gevoer

 

  • Baie belangrik
  • Indien koper die wild saam met die plaas as ‘n eenheid sou koop, lê die voordeel daarin dat alle wild klaar gevestig, gesond, en getoets is
  • Die moeite om gesonde, siektevrye diere te bekom is ‘n enorme taak op sy eie, dit het ons tot 2 jaar geneem
  • Dit wil se dat die risiko en moeite om die diere te bekom van geen effek sal wees indien dit as ‘n eenheid gekoop sou word

Ontwikkeling reeds gedoen op plaas:

  • 11 x Wildskampe toegespan = +- 3000 ha
  • Rede hoekom +- 300 ha oorkant R75 teerpad nog nie toegespan is nie – Ons wag vir SANRAL om die verbreding van teerpad van +- 20m met ons te kom onderhandel
  • Daar is alreeds 65km wildsdraad heinings gespan.
  • Wildsdraad is 2.4m hoog
  • Wildsdraad bestaan uit 33 lyne vol versinkde draad
  • Alle ysterpale is vol gevalvaniseer en roes bestande swart verf
  • Daarby is 2 buite en 2 binne elektriese drade
  • Daar is ook voldoende elektriese skokmasjiene per kamp  eenhede
  • Alle heinings besit reeds omheiningssertifikate vanaf natuurbewaring
  • Daar is ookvoldoende WR nommersvir Buffel aanhouding
  • Alle toegangspaaie na teelkampe op plaas is in uitstekende toestand
  • Alle tenks, waterpyplynings, krippe, sonpompe en motors is nuut
  • Beide 2 x 10000 liter per uurboorgate is nuutoorgedoen
  • Alle telingskampe se krippe is nuutgebou en sementvloere reg rondom krippe
  • Plaasingangshek is ‘n sonpaneelbeheerde elektriese skuifhek
  • Alle hekke op kampe word met slot gesluitvir bio-sekuriteit

 

Indeling van telingskampeendrakrag:

  • Drakrag - 1 GVE(GrootveeEenheid) = 15 hektaar
  • Plaaskandus 223 GVE dra
  • Indeling
  • 1 x 600 hektaar= 600 hektaar (1 x Buffelteelkamp)
  • 1 x 500 hektaar        = 500 hektaar (1 x Buffelteelkamp)
  • 2 x 250 hektaar        = 500 hektaar (1 x Buffelteelkamp)
  • 1 x 400 hektaar        = 400 hektaar (1 x Buffelverse)
  • 3 x 250 hektaar= 750 hektaar (3 x Sable teelkampe)
  • 1 x 300 hektaar        = 300hektaar (Sableverse)(Oorkantteerpad – nietoegespan)
  • 2 x 50 hektaar= 100 hektaar (2 x trop Swartrooibokke + 2 x trop Njalas)
  • 1 x 101hektaar= 100hektaar (Bufferkamp – Vlaktewild)
  • 1 x 100 hektaar        = 101hektaar (Oorkantgrondpad – nietoegespan)
  • Totaal= 3351 hektaar

 

Totale Wild op wildsplaas volgens die weidingskapasiteit en kampe:

  • Baie konserwatief bereken

100 X Teel Buffels + aanteel

100 X Teel Sables + aanteel

                            100 X Teel Swart rooibokke + aanteel

                            100 X Teel Njalas + aanteel

  • Verskeie spesies vlaktewild kan strategies in verskillende wildskampe bygevoeg word
  •  
  • Infrastruktuur (huise, buitegeboueen store)
  • 1 x Groot Woonhuis met 5 slaapkamers, 3 badkamers, sitkamer, eetkamer, woonkamer, kombuis, waskamer, spens, groot instapkluis asook grootkoelkamer = 300m2
  • Vloere het Vinyl afwerking
  • Slaapkamers het volvloermatafwerking
  • 2 x 100m2 Woonsteleenhede ( Voledig toegerus met ingeboude kaste, volvloer matte, Vinyl afwerking)
  • Kantoor, Opwas, Koelkamer,Pakkamer en Slagkamer= 160m2
  • Trekker stoor = 256m2
  • Grootstoor/Werkswinkel = 462m2
  • Lusern/Voerstoor = 304m2
  • Pakstoor = 164m2
  • Dubbel garages, gym en pakstoor = 200m2
  • 5 x Werkershuise = + - 500m2
  • Opstal het baie mooi tuin asook swembad
  • Alle wooneenhede en kantoor is toegerus met lugreeling
  • Allewonings, geboueen store is nuut oorgedoen en geverf

Totale geboue onderdak = 2500m2

 

Watervoorsiening

  • 2 x 20 000 LT Boorgate – word gebruik
  • +- 10 x Boorgate versprei oor plase met windpompe en sonpanele
  • Groot reservoir by opstal toegerus met pompe voorsien alle water
  • Nuwe watertenks voorsien huise en opstal van skoon boorgatwater

 

Besproeiingspotensiaal:

  • Bogenoemde boorgate het die potensiaal om 20 hektaar te kan besproei
  • Tans is nog geen besproeiing ontwikkel nie
  • Spilpunt area is reeds ontbos en skoongemaak
  •