3 SLAAPKAMER HUIS MET 2 WOONSTELLE TE KOOP IN VERWOERDPARK R1 145 000.00 (VERW 011)

Bestaan uit :

3 Slaapkamers elkeen met ingeboude kaste, matte en 1 met waaier 

 

1 Badkamer met wasbak en bad, teël vloere

Aparte toillet

 

Kombuis met oog-hoogte oond, "extractor fan", teël vloerte en  HOB.

 

Sitkamer 

Matte, waaier en kaggel 

 

Eetkamer 

Matte en waaier

 

Parkering

Afdakke vir 4 motors

 

Buite geboue

2 Enkel woonstelle 

 

Diefwering en omhein

 

PRYS : R1 145 000.00

KONTAK  ALBERT 084 574 0101  (VERW  011) (P24-103842965)