4 SLAAPKAMER HUIS MET 2 SLAAPKAMER WOONSTEL TE KOOP IN EL TORO PARK KIMBERLEY R2 600 000.00 (VERW 005)

4 Slaapkamers met ingeboude kaste, dakwaaiers en gelamineerde vloere.  

Hoof slaapkamer met dakwaaier en rugreëling

 

2 Badkamers elkeen met bad, wasbak, toilet en stort

 

Kombuis

Ooghoogte oond

Teël vloere

Gas stoof

Dubbel wasbak

Ingeboude kaste

 

Sitkamer, Eetkamer en TV Kamer

Teël vloere

 

Woonstel

2 Slaapkamers met sitkamer, kombuis en badkamer

 

Garages

Dubbel garage met stewige afdak vir 2 voertuie

 

Swembad

Lapa met ingeboude braai, teël vloere

 

Wendy Huis

 

Algemeen

Alarmstelsel

Koi visdam

Boorgat

Sprinkel besproeiing

 

PRYS : R 2 600 000.00

KONTAK : DIRK 071 783 3898

VERW : 005