VEILING VAN KROONSTAD GEBOU GEHOU OP 02-07-2021

Veiling begin: MAAK 'N AANBOD

Waar: KONTAK ONS KANTOOR

 

Besonderhede:

KONTAK ONS KANTOOR OM 'N AANBOD TE MAAK.

VASTE EIENDOM:

Erf Nr 6182, Hillstraat 46, Sentraal, Kroonstad, Moqhakal Munisipaliteit, Vrystaat Provinsie.

Die omvang is:  4460 m² met titel Akte  No T5361/1976.

Dit is een van die grootste kommersiële geboue in Kroonstad Sentraal wat dubble kommersiële oppervlakte bied op 4 vloere met ‘n groot kelder,  grondvloer parkering en op die vyfde vloer is ‘n 2 slaapkamer woonstel.

Vloer een tot vier het 2 huisbakke, brand nooduitgang, trappe, kantore, raadsale, ontvangsarea, kombuis, stoorfasiliteite en toilette. Die kelder het parkering vir 116 voertuie daar is verskeie stoorkamers en kluise. Op die vyfde vloer is daar ‘n 2 slaapkamer woonstel met die nodige kamers.

Die onderhoud en diens van die brandblussers, brandslang en sprinkel besproeiing is op datum.

Vloerplan is beskikbaar op aanvraag.

Kliek op hierdie "link" om die Drone video af te laai:  https://youtu.be/-w--CULEjDQ


 

Veiling Items:

Registrasie Besonderhede:

Voorwaardes en Vereistes:

Kontak Besonderhede:

NAVRAE:  KANTOOR URE 053 – 574 0002      

EDDIE: 073 326 7777   DEWALD: 072 576 9828

 JAN HUGO: 082 555 9084