BESTORWE BOEDEL VEILING VAN VRAGMOTORS, VOERTUIE, TREKKERS, HOOI TOERUSTING & IMPLEMENTE OP 24-02-2021

Veiling begin: 11:00

Waar: Waterwese perseel, Jan Kempdorp

 

Besonderhede:

Behoorlik daartoe gelas deur die Eksekuteur in die bestorwe boedel van wyle RE van der Merwe en gasverkopers, sal ons per openbare veiling, en is samewerking met Phokwane Afslaers, die onderstaande los bates te koop aanbied te die Waterwese perseel, Jan Kempdorp. 

Ten einde die perseel te bereik vanaf Christiana neem Jan van Riebeeck weg en draai links by ons wegwysers en ry vir 600 m tot by perseel aan die linkerkant. Vanaf die N18 volg Jan van Riebeeck weg en draai regs by ons wegwysers en ry 600 m tot by perseel aan die linkerkant.

VOERTUIE:  2014 Nissan Patrol, 2009 Ford 2,5 TD e-cab, 2002 Ford Ranger dubbelkajuit, 2017 Land Cruiser, 2017 Nissan NP300 4x4, 2003 Toyota Condor 3L diesel, 2003 Isuzu KB 250, 2006 Nissan Hardbody 2.7D, 2007 Nissan Hardbody 2.7D, 2008 Nissan Hardbody 2.7D.

VRAGMOTORS: 1976 Ford D0910 met valkante, Ford met valkante, 1976 Ford met massakante, 2003 Toyota Dyna 5-104, 2013 MAN TGM 25-280 16 ton vragmotor met Mercedes - Benz 14 ton sleepwa

TREKKERS, LAAIGRAWE & TLB: New Holland TG285 met kajuit en dubbel agterwiele, New Holland TM 190 met kajuit en dubbel agterwiele, Case JX 95 4wd, 2011 McCormick B 95 MAX 4wd, 2013 YTO X1254 met kajuit 4wd, Ford 7600 4wd onklaar, Ford 8010 4wd onklaar, Ford 7000, Ford 6610 4wd, Ford trekker met kajuit 4wd, Landini 8000 onklaar, Case 580 K TLB, 2014 Buffel laaigraaf met baalvurk, Ansec laaigraaf, Laaigraaf enjin onklaar, 2006 Landini 8860 4 wiel dryf met kappie.

HOOITOERUSTING: 2012 Challenger LB34B  baler (bigpack), stampbaler, New Holland H7460 snyer/kneuser, 2 x Marangon snyer/kneusers, 12 tol Enorossi vou hark, 12 Sitrex vou hark, Claas Liner 350S wentelhark, 12 tol hark.

PLANTERS: 2 x Gaspardo 6 ry lugdruk planters, Gaspardo 8 ry lugdruk planter, Piket B247 koringplanter.

SKOTTEL IMPLEMENTE: Rovic 36 skottel teenrigting, 28 skottel teenrigting, 24 skottel tandem, 5 skottel teenrigting.

TAND IMPLEMENTE:  Kverneland 13 tand super 18, Kverneland 15 tand super 18 (hidoulies opvou), Kverneland 7 tand super 18, v-balk grondbreker  5 tand, striptill, wondertill.

WAENS: 3 x Platbak sleepwaens, diesel kar, 2011 Jerrykar dieselkar, 2 wiel wa met kompressor, 2 wiel wa.

PLOEë: Wilton ploeg 8 skaar, omswaai ploeg 3 skaar.

ALLERLEI IMPLEMENTE: Vento 2000 sleepspuit, 3 x  600 l Trekker spuite, 3 punt grondboor, Nobili 195 rotovator, Howard rotovator, Osri rotovator, Kverneland NG400A4 saadbedvoorbereider met roller, bossieslaner, Claas 4 ry 3’ mielietafel, 3 x bone uithalers, 2 x Lilleston 1500 grondbone plukkers, 2 x grondbone lemme, Rovic kalkstrooier 3 ton, skrop, tef saaier, 3 punt skraper, blare blaser, dubbel tol kunsmisstrooier.

MOTORFIETSE:  2 x Rustler 200 quads, 2 x 2013 Yamaha 125 motorfietse, 2010 Grizly 125 quad, 2010 Linhai Rustler 260 quad, 2011 Kawazaki 300 quad, 1 x 2014 BMW R1200 GS Adventure.

ALLERLEI: Skroot,  werkswinkel gereedskap, hoëdruk spuit, hidrouliese pers, staanboor.

Veiling Items:

2 Wiel wa met kompressor
2 x Marangon snyer/kneusers
4 Wiel wa
Wilton ploeg 8 skaar
12 Tol hark
Kverneland 13 tand Super 18
Kverneland 15 tand Super 18
28 skottel teenrigting
600 l spuit
600 l spuit
1976 Ford D0910 met valkante
Ford met valkante
2002 Ford Rnager dubbelkajuit
2009 Ford 2.5 TD e-cab
2001 Jerrykar dieselkar
2012 Challenger LB34B baler (bigpack)
2013 YTO X1254 met kajuit 4wd
2014 Buffel laaigraaf met baalvurk
2014 Nissan Patrol
2017 Toyota Land Cruiser
2017 Nissan NP300 4x4
Ansec laaigraaf
Case 580 K TLB
Case JX 90 4wd
Dieselkar
12 Tol Enorossi vou hark & 12 Sitrex vou hark
Ford 6610 24wd
Ford 7000
Ford 7600 4wd onklaar
Ford 8010 4wd onklaar
Ford trekker met kajuit 4wd
Ford vragmotor
2 x Gaspardo 6 ry lugdruk planters
2 x Gaspardo 6 ry lugdruk planters
Gaspardo 8 ry lugdruk planter
Hidrouliese pers en staanboor
Hoëdruk spuit
Kverneland NG400A4 saadbed voorbereider met roller
Laaigraaf enjin onklaar
2 x Lilleston 1500 grondbone plukker
New Holland H7460 snyer/kneuser
New Holland TG285 met kajuit en dubbel agterwiele
New Holland TM 190 met kajuit en dubbel agterwiele
Piket B247 koringplanter
Rovic 36 skottel teenrigting
Rovic kalkstrooier 3 ton
Rustler 200 quad
Rustler 200 quad
Stampbaler
Striptill
Vento 2000 sleepspuit
2013 MAN TGM 25-280 16 ton vragmotor met Mercedes - Benz 14 ton sleepwa
Landini 8860 vier wiel dryf met kappie

Registrasie Besonderhede:

REGISTRASIE VEREISTES:  R10 000.00 TERUGBETAALBARE DEPOSITO; Fica vereistes op webwerf.

Voorwaardes en Vereistes:

VOORWAARDES: LOS BATES: Kontant of internetbetaling op dag van veiling. JAMMER, GEEN KAART FASILITEITE.  10 % KOPERSKOMMISSIE PLUS BTW BETAALBAAR op dag van veiling. ALLE FINANSIERING MOET VOORAF KLAAR GEREëL WEES. R2,000 VOERTUIG DOKUMENTASIE FOOI PER VOERTUIG.   Volledige voorwaardes & veilingreëls op www.htaa.co.za beskikbaar.  DIE AFSLAERS BEHOU DIE REG VOOR OM ITEMS BY TE VOEG OF GEADVERTEERDE ITEMS TE ONTTREK VOOR DIE VEILING.  

STRENG COVID 19 PROTOKOL.  VERGEWIS USELF VAN DIE NODIGE ReëLS.

Kontak Besonderhede:

NAVRAE SKAKEL: 

Kantoor ure: 053 – 574 0002

EDDIE:  073 326 7777            

WILLEM:  082 414 4406 

JAN:  082 555 9084                

DEWALD:  072 576 9828