BANK VOLMAG VEILING VAN LUUKSE GANSBAAI HUIS OP 22-12-2020

Veiling begin: 11:00

Waar: Proteastraat 23, Perlemoenbaai, Gansbaai

 

Besonderhede:

Behoorlik gemagtig deur ‘n Bank Volmag, sal ons per openbare veiling die volgende eiendom te koop aanbied te Proteastraat 23, Perlemoenbaai, Gansbaai.  GPS Ko-ordinate:  34˚34’34.3”S.  19˚20’51.6”E

VASTE EIENDOM:

Erf Nr 565,Perlemoenbaai, geleë in Gansbaai, Overstrand Munisipaliteit, Provinsie Wes Kaap.

Groot:  940 m² en gehou kragtens Transportakte Nr T63946/2009.

 

Luukse, 4 slaapkamer huis met die volgende verbeterings:

 

Hoofslaapkamer 1 groot met lugreëling.

En-suite badkamer met stort.

Jacuzzi & Sauna;

2 Balkonne (een met see uitsig).

 

Hoofslaapkamer 2 groot met lugreëling:

En-suite badkamer met stort en aantrekkamer;

Jacuzzi & Sauna;

Balkon met see uitsig.

 

2 Gastekamers: Beide met en-suite badkamers en ingeboude kaste.

 

Groot oopplan kombuis met gasstoof en oond.

 

Kroeg op grond vloer.

 

Buite leef area met houtdek en swembad.

 

Ten volle toegeruste 10 sitplek Teater.

 

Groot leef vertrek op die 1ste vloer met lugversorger en 2 balkonne (een met see uitsig).

 

Dak balkon met onthaal area wat oor die see uitkyk.

 

Die eiendom is toegerus met ‘n Control 4 outomatiseringstelsel en ‘n klanksisteem in die hele huis.

 

Bystand sonkrag stelsel met RCT omskakelaars.

 

Dubbel motorhuis met elektriese deure.

 

BESIGTIGING: Op afspraak.

 

https://capture-videos.s3.af-south-1.amazonaws.com/SVVBU1VSa2pvaGZha3NocjAwNzQ4NQ/CV007485.mp4

Veiling Items:

Verkoopsvoorwaardes 1
Verkoopsvoorwaardes 2
Verkoopsvoorwaardes 3
Verkoopsvoorwaardes 4
Verkoopsvoorwaardes 5
Verkoopsvoorwaardes 6
Verkoopsvoorwaardes 7
Verkoopsvoorwaardes 8
Verkoopsvoorwaardes 9
Verkoopsvoorwaardes 10
Verkoopsvoorwaardes 11
Verkoopsvoorwaardes 12

Registrasie Besonderhede:

REGISTRASIE VEREISTES:  R20 000.00 TERUGBETAALBARE DEPOSITO; Fica en Covid 19 vereistes.

Voorwaardes en Vereistes:

VOORWAARDES : VASTE EIENDOM: DEPOSITO van 10 % van die koopprys PLUS 6 % KOPERS KOMMISSIE PLUS BTW is betaalbaar op die dag van die veiling. Vir die balans moet die Koper ‘n waarborg lewer binne 30 dae van datum van bekragtiging.  ALLE FINANSIERING MOET VOORAF GEREëL WEES.  Volledige voorwaardes & veilingreëls op www.htaa.co.za beskikbaar.

Kontak Besonderhede:

NAVRAE:

Kantoor ure: 053 – 574 0002

DEWALD:  072 576 9828    

EDDIE: 073 326 7777

AFSLAER: JAN:  082 555 9084