Veiling begin: 12:00
Waar: Zuid Wolhuterskop, Bethlehem
Besonderhede:
Behoorlik daartoe gelas deur die Kurator in die insolvente boedel van Bethlehem Farmers Trust, IT 392/1999, sal ons per openbare veiling te Zuid Wolhuterskop, Bethlehem die onderstaande eiendom te koop aanbied.
Om die eiendom te bereik, neem van Bethlehem die Fouriesburg-pad (R26) vir 7,5 km en draai regs, ry dan vir
230 m op die grondpad tot by die vurk en neem die pad na regs. Ry op die pad vir 740 m en draai weer regs en ry vir ‘n verdere 980 m tot by die kantoorkompleks.
GPS Koördinate: -28.294869,28.279864
Gedeelte 11 (Gedeelte van gedeelte 7) van die plaas Zuid Wolhuterskop No 670, geleë in die Bethlehem Distrik, Vrystaat provin
LIGGING: Geleë 7 km suid van Bethlehem.
Veiling Items:
Registrasie Besonderhede:
REGISTRASIE VEREISTES: R10 000.00 TERUGBETAALBARE DEPOSITO. VOLDOENING AAN FICA VEREISTES OM ‘N KOPER NOMMER TE BEKOM.
Voorwaardes en Vereistes:
VOORWAARDES: VASTE EIENDOM: 10% DEPOSITO van die koopprys is betaalbaar by die val van die hamer. 6 % KOPERSKOMMISSIE plus BTW is betaalbaar op die koopprys. Jammer, geen kaart fasiliteite.Vir die balans moet die KOPER ‘n bank gewaarborgde tjek binne 30 dae verskaf van datum van bekragtiging. ALLE FINANSIERING MOET VOORAF GEREëL WEES Veiling reëls beskikbaar op www.htaa.co.za.
Kontak Besonderhede:
NAVRAE:
Kantoor ure: 053 – 574 0002
EDDIE: 073 326 7777
DEWALD: 072 576 9828
JAN: 082 555 9084