Oop vir aanbiedinge: Ontwikkelings geleentheid & Meenthuis te Bloemfontein : Veiling het plaasgevind OP 29-09-2023

Veiling begin: 11:00

Waar:

 

Besonderhede:

VASTE EIENDOMME

ONTWIKKELING GELEENTHEID VIR ‘N VERDERE 34 EENHEDE

1.  Erf 34131, geleë in Uitbreiding 237, Bloemfontein, Munisipale gebied Mangaung, Provinsie Vrystaat.  Groot:  2 198 m² en gehou kragtens Transportakte T20707/2018.  LIGGING: De Bruinstraat, Rayton Kleinhoewes, Bloemfontein. VERBETERINGS: Geen.

2.  Erf 34130, geleë in Uitbreiding 237, Bloemfontein, Munisipale gebied Mangaung, Provinsie Vrystaat.  Groot:  1,7802 ha en gehou kragtens Transportakte T20707/2018, beter bekend as Waldorama Estate.  LIGGING: De Bruinstraat, Rayton Kleinhoewes, Bloemfontein. VERBETERINGS: Die huidige verbeterings is 13 eenhede waarvan 12 reeds verkoop is en die 1 hieronder. Die sonering vir die res is reeds gefinaliseer. Die rioolstelsel en watervoorsiening vir hierdie 34 eenhede is reeds in plek.

3. Eenheid 3, SS Waldorama No 77, geleë in Uitbreiding 237, Bloemfontein, Munisipale gebied van Mangaung, Provinsie Vrystaat. Groot: 124 m² en gehou kragtens Transportakte ST 7178/2021.  LIGGING: De Bruinstraat, Rayton Kleinhoewes, Bloemfontein.  VERBETERINGS: ‘n 2 Slaapkamer meenthuis van ongeveer 83 m² met gepleisterde mure en sink dak, teël en gelamineerde vloere met 2 badkamers, oopplan eetkamer, woonkamer en kombuis en ‘n braai area buite. Beide slaapkamers en kombuis is voorsien van ingeboude kaste. Die vensterrame en skuifdeure het aluminium rame. Daar is ook ‘n dubbel motorhuis.

HIERDIE EENHEID IS NIE VOLTOOI NIE.

BESIGTIGING:  Per afspraak.

Fica vereistes op webwerf.

 

Veiling Items:

VASTE EIENDOM
VASTE EIENDOM
VASTE EIENDOM
KAART
VASTE EIENDOM
KAART

Registrasie Besonderhede:

Voorwaardes en Vereistes:

10% DEPOSITO van koopsom is betaalbaar asook  6 % KOPERSKOMMISSIE plus BTW daarop saam met dan aanbod.  Vir die balans moet KOPER ‘n goedgekeurde Bankwaarborg verskaf binne 30 dae na datum van bekragtiging. ALLE FINANSIERING MOET VOORAF KLAAR GEREëL WEES. 

Kontak Besonderhede:

NAVRAE :  HTA AFSLAERS

DEWALD:  072 576 9828         Kantoor ure: 053 – 574 0002

NAVRAE :  NRE AFSLAERS

HENNIE:  073 675 7117          Kantoor ure:  051 – 405 9910