Insolvente Boedel Veiling van Besigheidsperseel, Bakkies, Vragmotors, TLB, Kantoormeubels & Gereedskap OP 04-05-2022

Veiling begin: 11:00

Waar: Alphastraat 2, Oos-Einde, Bloemfontein

 

Besonderhede:

In opdrag van die Liwidateur in die insolvente boedel van IKAGENG ELECTRICAL CONTRACTORS (PTY) LTD (IN LIKWIDASIE), sal ons die onderstaande perseel en los bates te koop aanbied te Alphastraat 2, Oos Einde, Bloemfontein.           GPS koordinate: -29˚07’13.5”S 26˚14’02.6”E.

 

VASTE EIENDOM:  Erf 15188, Ooseinde, Bloemfontein, munisipale Area van Mangaung, Vrystaat Provinsie.

Groot: 2 745 m² en gehou kragtens Transportakte Nr. T1523/2016.  LIGGING: Alphastraat 2, Oos-Einde, Bloemfontein.  VERBETERINGS: Dubbelverdieping kantoorblok van 1,046 m² met goeie kwaliteit afgewerking en bestaan uit ‘n ontvangsarea, kantore, konferensiekamers, kombuis, inloopkluise en badkamer. Daar is ‘n groot werkswinkel van 662 m², 2 x onderdak werkareas van 283 m² en 127 m² en ‘n personeelkamer van 60 m². Daar is geplaveiselde parkering vir besoekers van 100 m², ‘n afdak met staal en sinkdak van 70 m² en ‘n skadunet afdak van 17 m² sowel as ‘n sekuriteitshuisie by die hek vir sekuriteitskontrole.

LOS BATES: VOERTUIE: 2016 Ford Wildtrack D/C 3.2, 3 x 2016 Ford Rangers LDV met kappies, 2 x 2015 Ford Rangers 2.2 LDV met kappies,  2014 Ford Ranger 2,2 LDV, 2012 Hyundai 2.6 1 tonner met kappie, 2015 Hyundai 2.6, 2012 Hyundai met kappie,  2013 VW Amarok 2l, 2014 Mitsubishi Triton L200, 2014 Nissan NP200.   VRAGMOTORS, TLB EN SKID STEER: 2016 CAT 428F2 TLB, 2013 Hyundai HD72 vragmotor met hyskraan, 2016 Mecedes Benz Atego 1518K wipbak vragmotor, 2016 Mitsubishi Fuso Canter FE7-136TD met “cherry picker”, 2 x 2013 Mitsubishi Fuso Canters FE7-136TD met “cherry pickers”, 2013 Fuso FM16-270 vragmotor met hyskraan, 2014 Bowman 850 skid steer laaier.  SLEEPWAENS: 2 x 2014 Changing tide sleepwaens met tralies, 2014 XRAD sleepwa met “cherry picker”, 2015 Elite MBCC custom sleepwa, 2013 Chicago Pneumatic kompressor.  TOERUSTING EN GEREEDSKAP: Bore, slypmasjiene, laste, lateie, koppelstukke, 2 x kompakteerders, gloeilampe, kragopwekker rg6900, skopgrawe, spitgrawe en vurke, cable ties, aluminium leer, kruiwa, hoëdrukspuit,  gereedskaptrommels, fluorescent ligte, groot hoeveelheid plastiese koppelstukke, groot  hoeveelheid harde hoede en waterskoene, bande, staan boor, 6m behoueringskrat, elektriese toebehore, palet hyser, mic 175 swysmasjien, elektriese grassnyer, petrol grassnyerMEUBELS:  Konferensiekamertafel met 8 stoele, 9 x kaste, 3 x tafels, 2 x Samsung TV, stel van 5 skilderye, tafel met 5 stoele, 25 x lessenare, 8 x  leerstoele, klerehanger, 3 x Samsung rekenaars, 2 x Samsung monitors, 3 x HP rekenaars, 2 x skilderye, 2 x kaste met laaie, 38 x stoele, Xerox Werkstasie 7835 masjien, server, 2 x koffietafels, ornamente, ‘n kunsleer sitkamerstel, 2 x potplante, 3 x kunsleer stoele, 4 x klein stoeltjies,  klein kassie met laaie, Rexel drukker, 2 x rondetafels, HP Office 8600+ drukker, klein stoeltjie, 5 x Dell rekenaar, Novo skootrekenaar, driehoektafel, gazebo, oranje  en  wit plastiek stoele, drukkerstaander, 5 x liaseerkabinette, HP Office Jet 7600 drukker, rak vir kaarte, konferensiekamertafel met 5 stoele, 2 x rakke,  Xerox Werkstasie 7120 fotostaatmasjien, 2 x kabinette vir lessenaar, ou stoele, stel muurkaste, 2  x staanwaaiers, kabinet met laaie, matrasse, kunsleer bank, HP skootrekenaar, kantoorstoel, kantoortafel, yskas, kis vrieskas, ou bank.

FICA VEREISTES EN STRENG COVID 19 PROTOKOL.

Veiling Items:

VOERTUIE
2013 VW Amarok
VOERTUIE
2014 Ford Ranger 2.2 LDV
TRUCKS, TLB, EN SKID STEER
2016 CAT 428F2 TLB
VRAGMOTOR, TLB, EN SKID STEER
2013 HYUNDAI HD72 VRAGMOTOR MET HYSKRAAN
VRAGMOTOR, TLB, EN SKID STEER
2016 MITSUBISHI FUSO CANTER FE7-136TD MET "CHERRY PICKER"
VRAGMOTOR, TLB, EN SKID STEER
2013 MITSUBISHI FUSO CANTERS FE7-136TD
VRAGMOTOR, TLB, EN SKID STEER
2013 MITSUBISHI FUSO CANTERS FE7-136TD
VRAGMOTOR, TLB, EN SKID STEER
2013 FUSO FM16-270 VRAGMOTOR MET HYSKRAAN
VRAGMOTOR, TLB, EN SKID STEER
2014 BOWMAN 850 SKID STEER LAAIER
VOERTUIE
2012 HYUNDAI 2.6 I TONNER MET KAPPIE
SLEEPWAENS
2014 CHANGING TIDE SLEEPWAENS MET TRALIES
SLEEPWAENS
2015 ELITE MBCC CUSTOM SLEEPWA
SLEEPWAENS
2013 CHICAGO PHEUMATIC KMPRESSOR
TOERUSTING EN GEREEDSKAP
SLYPMASJIEN
TOERUSTING EN GEREEDSKAP
LATEIE
TOERUSTING EN GEREEDSKAP
SKOPGRAWE, SPITGRAWE EN VURKE
TOERUSTING EN GEREEDSKAP
ALUMINIUM LEER
TOERUSTING EN GEREEDSKAP
KRUIWA
TOERUSTING EN GEREEDSKAP
STAAN BOOR
TOERUSTING EN GEREEDSKAP
GRASSNYER
MEUBELS
KONFERENSIEKAMERTAFEL MET 8 STOELE
MEUBELS
KASTE
MEUBELS
KASTE
MEUBELS
SAMSUNG TV
MEUBELS
STEL VAN 5 SKILDERYE
MEUBELS
TAFEL MET 5 STOELE
MEUBELS
LESSENAAR
MEUBELS
LESENAAR
MEUBELS
LESSENAAR
MEUBELS
LEER STOELE
MEUBELS
KLEREHANGER
MEUBELS
SAMSUNG REKENAARS
MEUBELS
SKILDERY
MEUBELS
KLEIN STOELTJIES
MEUBELS
KLEIN KASSIE MET LAAIE
MEUBELS
RONDETAFEL
MEUBELS
RONDE TAFEL
MEUBELS
SKOOTREKENAAR
MEUBELS
GAZEBO
MEUBELS
ORANJE EN WIT PLASTIEK STOELE
MEUBELS
HP JET 7600 DRUKKER
MEUBELS
KONFERENSIEKAMERTAFEL MET 5 STOELE
MEUBELS
XEROX WERKSTASIE 7120 FOTOSTAATMASJIEN
MEUBELS
STEL MUURKASTE
MEUBELS
STAANWAAIERS
MEUBELS
MATRASSE
MEUBELS
YSKAS
MEUBELS
BANK
TOERUSTING EN GEREEDSKAP
MIC 175 SWYSMASJIEN
TOERUSTING EN GEREEDSKAP
PALETHYSER
MEUBELS
SERVER

Registrasie Besonderhede:

 R10 000.00 TERUGBETAALBARE DEPOSITO; R2,000 VOERTUIG DOKUMENTASIE FOOI PER VOERTUIG.

Voorwaardes en Vereistes:

VASTE EIENDOM: 10 % DEPOSITO van die verkoopprys PLUS 6% KOPERSKOMMISSIE PLUS BTW is betaalbaar op die dag van veiling. Geen kaartfasiliteite nie. Balans koopsom moet die koper ‘n bank waarborg verskaf binne 30 dae na bekragtiging. ALLE FINANSIERING MOET REEDS IN PLEK WEES. 

LOS BATES: Kontant of internet betalings op dag van veiling. 10% KOPERSKOMMISSIE plus BTW betaalbaar. Vooraf registrasie. ALLE FINANSIERING MOET VOORAF IN PLEK WEES. DIE AFSLAERS BEHOU DIE REG VOOR OM ITEMS BY TE VOEG OF GEADVERTEERDE ITEMS TE ONTTREK VOOR DIE VEILING

Kontak Besonderhede:

NAVRAE:  KANTOORURE  053 – 574 0002      

DEWALD:  072 576 9828     JAN:  082 555 9084 

 EDDIE:  073 326 7777